top of page

INWONERSVERENIGING
JONGENSFONTEIN
Welkom in Jongensfontein, die verborge pêrel van die Wes-Kaap!
Hierdie webwerf word bestuur deur die Jongensfontein inwonersvereniging (JIV). Ons verteenwoordig die belange van die Jongensfontein huiseienaars.
Alle huiseienaars word uitgenooi om lede te word. Besoek gerus die JIV verteenwoordiger by die museum, of klik op die skakel op hierdie bladsy vir meer inligting.
bottom of page

















