top of page

Kersmark 2024

Sat, 21 Dec

|

Groot-Jongensfontein

Jongensfontein is teen die tyd sinoniem met twee jaarlikse markte: die Paasmark en die Kersmark. Met 'n wye verskeidenheid kos, kuns en allerlei, is daar altyd iets vir almal om te geniet! Ondersteun die JIV deur pannekoek by ons stalletjie te koop!

Kersmark 2024
Kersmark 2024

Time & Location

21 Dec 2024, 08:00

Groot-Jongensfontein, Kamposig Terrace, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, South Africa

About the event

Die Kersmark vind plaas op die grasperk naas die hoofstrand, tussen die Pikkewyne-supermark en die Museum.  As jy 'n stalletjie ruimte wil bespreek, kontak Hannelie by jongensmark@gmail.com OF 0724815100 OF besoek die "EVENTS" blad waar jy die aansoekvorm kan aflaai.


Share this event

bottom of page